GEMMERBIER MET JAMAIKA GEMMER
GEMMERBIER MET JAMAIKA GEMMER
My oorlede moeder het hierdie gemmerbier vir ons gemaak! Baie baie lekker !
10 x 750ml water
7 koppies suiker
1 botteltjie Jamaika gemmer(lennons)
1 pakkie droë gis
Meng allles baie goed! gooi in bottels en so 3 of 4 rosyntjies in elke bottel Moenie bottels se proppe stYf toemaak nie Laat staan vir so 3 dae !
Maak lekker koud!
Resep: Hettie Marais Schoeman

