BASAAR POEDING MET IDEAL MELK


BASAAR POEDING MET IDEAL MELK
Dit is ideal melk en ysblokkies
1 blikkie ideal melk
‘n koppie ysblokkies en dan maak jy die jelly aan net met 1 koppie kook water gooi die jellie in die mixer, dan die ideal melk en klits die hele tyd terwyl jy die ys 1 vir een bysit tot dit styf is.
Mandy van Rooyen
Dis jellie ja en Ideal Milk!! Sit ideal melk in yskas, hoe kouer hoe beter. Vat enige geur jellie en smelt in een koppie kookwater. Laat afkoel. Kilts melk styf en klits dan die jellie by. Sit in yskas en laat stol. Vat ongeveer twee ure.