VINNIGE PYNAPPEL EN JELLIE NAGEREG

FLR BB Yummieee!!
VINNIGE PYNAPPEL EN JELLIE NAGEREG

1 blikkie “crust” pineapples
1 blikkie Ideal Melk
1 pakkie tennis beskuitjies
2 pakkies “lemon” jellie
Strooisuiker
2 Cabury’s flake

Verkoel jou Ideal melk en Crush Pineapple!
Klits jou Ideal Melk met strooisuiker (proe of jy dit soet genoeg vind)
Voeg jou “cruch pineapple” by
Meng jou 2 pakkies “lemon jelly” met die helfte warm water in jou “cruch pineapple” blikkie en vou dit in jou mengsel!
Giet alles oor ‘n bak wat uitgele is met jou tennis biskuitjies
Strooi fyn gemaakde Cabury flakes oor en verkoel
“Genoeg vir +/- 12 mense”

Baie dankie vir Marina Trewhella wat vir ons die resep geplaas het