VINNIGE BONE SLAAI 2 blikkies bake beans, 6 hardgekookte eiers opgesny, 2 tamaties opgesny, 1 ui fyngerasper, blokkies kaas, bietjie pietersielie en mayonnaise na smaak meng alles saam, sit voor.
Resep: Analize Steenberg