SEEKOS PIZZA VAN BROODDEEG
Na die relish sit ek mozarella kaas en parmesan kaas en dan die seekos en uie. Dan sny ek crab sticks op en sit gerookte mossels op. Dan gekapte sampioene en greenpepper en dan oond toe op 220 grade C vir so 20 – 25 minute.
As dit uit kom sit ek sout en peper oor en gekapte kruie.
Oeps amper vergeet ek, na die sampioene en greenpepper sit ek Avokado skywe op.
Die seekos sousie is ‘n halwe koppie mayonniase en 1.5 eetlepels tamatie sous, 1 eetlepel worcestersous, ‘n teelepel chopped pepperdews en so goeie skeut suurlemoensap. Sit bo-oor saam met die kaas, geniet dit
Foto en resep: Leanne Thurston Coetzer

