PEPPER STEAK PIE
Ek het gewone stewing beef gebruik (nie regtig steak nie). Saggekook in die drukkoker, bene uitgehaal, bietjie fyn gemaak en met brown onion gravy poeier bietjie verdik en lekker baie swart peper en Ina Paarman geurselsout bygesit asook knippie fyn naeltjies. Toe net gebak met broskorsdeeg bo-op.
Louise Groenewald

