
Stywe pap gemaak.
Uie en green pepper sampioene en bacon saam gebraai.
Maak pap in ronde bolle en pak in gesmeerde pirex bak.
Druk gate in die papbolle, gooi bacon mengsel in die pap bolle se gate en regoor die paptert.
Gooi die room oor die hele paptert.
Rasper die kaas bo-oor die paptert, sit in oond op 180 grade tot bruin
Marie Rheeder Troskie