PAPBOLLE MET SPEK

998583_3467849550906_1572982759_n
PAPBOLLE MET SPEK
Stywe pap gemaak.
Uie en groen soetrissies, sampioene en spek saam gebraai.
Maak pap in ronde bolle en pak in gesmeerde pirex bak.
Druk ‘n gat in elke papbol, skep die spekmengsel in die pap bolle se gate en regoor die paptert.
Giet die room oor die hele paptert.
Rasper die kaas bo-oor die paptert, sit in oond op 180 ÂșC tot bruin.

Resep en foto: Marie Rheeder Troskie