

NATASJHA SE SPESIALE BRAAIBROODJIES
broodrolletjies
1 blikkie roommielies
½ blikkie kondensmelk
2-3 lepels mayonnaise
Meng alles. smeer oor die broodjies. Rasper kaas oor en bak vir rukkie in oond tot kaas gesmelt en grispy is.
Resep en foto: Natasjha Hartslief Blom