KORINGSLAAI


KORINGSLAAI
200 g koring (ek het volkoring een geneem)
1 groot groenrissie, gesnipper
1 groot ui, gesnipper
1 x 410 g persekes, gesnipper
Sous:
50 ml olie
1 teelepel borrie
2 teelepels kerrie
25 ml blatjang
25 ml suiker
25 ml asyn
1 teelepel sout
Meng dit alles en gooi oor die gaar koring.
Resep: Mariana Cassie Carosini
Foto: Geraldene Kruger – I just added a red pepper as well for more colour…. also added a bit of the juice of the peaches with the salad sauce.