JOEY SE NOEDELSLAAI


JOEY SE NOEDELSLAAI
2 koppies gaar klein skulpnoedels
1 koppie kaas klein blokkies
1 pak spek klein gesny en gebraai
Sous:
¼  koppie olie
¼  koppie asyn
½  koppie tamatiesous
1 teelepel kerriepoeier
Meng als saam, baie lekker as vorige aand gemaak is. Hou in die yskas.
Resep:  Joey van den Heever