INGELEGTE PERSKES

 

ingelegte perskes gideon

3  koppies water
3 koppies suiker
kook dit en voeg by 3  kg geskilde perskes en kook dan vir +- 20 min
bottel dan dit is voorwaar baie lekkkkrrrrrr! !

Gideon Louw