IDEES VIR VINGERHAPPIE GROOTTES
Jenny Nel Robberts Gewoonlik so 3 happies van elk per persoon
Jenny Nel Robberts as daar baie eet goed is dan werk jy op 2
Rina Kleinhans Maar hoeveel happies in totaal per persoon 7-10 ? maw hoe weet mens hoe groot verskeidenheid jy moet maak bv.
Jenny Nel Robberts Dit hang af hoeveel verskydenheid jy het as jy min het sal die happies meer wees as jy baie het sal die happies minder wees. Ons werk gewoonlik op 2 per person. Dis dan frikkadelle, smoesas, spring rolls, sausage rolls, prawns, gevulde eiers, broodtjies, hoenderboudtjies vrugte etc
Carol Elliott Claassen Appetizers
Evening function with no dinner:
10-15 pieces per person. Make sure it’s substantial. When appetizers are served buffet-style vs. passed on trays, people tend to eat more.
Evening function with dinner following:
3-5 pieces per person. Can be lighter foods such as cheese or veggies.
Late morning or early afternoon with a meal following:
1-3 pieces per person. Again, can be lighter, such as veggies or cheese.
Jenny Nel Robberts die nou vir ‘n vinger ete ek sien sy vra vir ‘n voorgereg. Ek stel voor sy doen drie per person. Die sosatie met die vrugte, chip happie en dalk die pap poffertjie is genoeg.