GILLIAN SE KITS SOUSBONE

 

kondensmelk sousbone

Ek krook hier so n bietjie. Koop net blikkies botterbone wat Ek dreineer en gooi dan die volgende sous oor:

1 koppie suiker
1 koppie asyn
Die sous van die blikkie bone en swart peper.
Kook tot warm en maak sous dikker met maizena wat gemeng is met bietjie koue water.

Gillian Logan Bredenhann