GEBOTTELDE NOEDELSLAAI
Kook die noedels.
Kook uie saam met die ander bestanddele, buiten maizena en mayonnaise, so vir 20 min.
Verdik met maizena aangemaak met bietjie water.
Meng met noedels en mayonnaise.
Bottel Warm en seël dadelik.
Resep: Magriet Louw

