TUNA VISKOEKIES MET KAPOKAARTAPPELS
Meng alles deeglik en maak ‘n redelike koekie. Bak in bietjie olie tot bruin en gaar. Ek bak myne nogal stadig sodat die uie ‘n bietjie kan gaar word.
Resep en foto: Marianne Jacoby