RAAD VIR KAASKOEK WAT BARS
RAAD VIR KAASKOEK WAT BARS
Al geleer as die kaaskoek bars vat ek houertjie suurroom met 3 eetlepels strooisuiker en 5 ml caramel essence en klits goed en smeer oor. Sit ruk in yskas terug – heerlik op ‘n gebakte kaaskoek en niemand sien die bars! Versier met aarbeie.
Rynette van Vuuren

