MONIKA SE KORSLOSE HOENDERPASTEI

monika se hoenderpasteitested

MONIKA SE KORSLOSE HOENDERPASTEI
Hierdie hoenderpastei kry nie ‘n kors oor nie.
‘n Heel oondgebakte ontbeende hoender in stukkies gesny
2 Uie redelik fyn gekap (moet rou wees)
1 pakkie sampioene in klein stukkies gesny
1 pakkie sampioensop gemeng met 250 ml room
‘n goeie klomp gerasperde kaas
Meng alles deurmekaar en sit in ‘n oondbak en bak op 180ยบ C tot goudbruin boop.

Resep en foto: Leanne Thurston Coetzer