MILO EN KLAPPERBALLETJIES
MILO EN KLAPPERBALLETJIES
1 pak koekies na keuse bv marie of tennis of chocolate digestive(my keuse) of enige ander redelik droë koekie
1 blik kondensmelk
½ koppie klapper (kan ook uit gelos word as nie lus vir klapper)
5 ml vanilla geursel
25 ml Milo of kakao
Meng alles in voedselverwerker tot deeg vorm.
Rol in balletjies en rol in geroosterde klapper of Milo of versiersuiker of gewone klapper.
Koekies kan vervang word met rice krispies of oats of meusli.
Resep en foto: Nathalie Jessica Koekemoer- Groot

