MIDNIGHT SNACK MUFFINS

2013-10-22-midnightsnacktested
MIDNIGHT SNACK MUFFINS
3 koppies koekmeel
4 teelepels bakpoeier
Garlick & Herb spice
Garlick black pepper
½ teelepel sout
200 g botter
3 eiers
1 pakkie spek fyn gesny
1 ui fyngekap
1 koppie fyn wortels

Braai uie en spek.
Sif droë bestanddele.
Rasper botter in en meng goed.
Gooi spek en uie by.
Klits eiers goed en voeg by.
Maak bolletjies en bak vir 20 – 25min op 180° C

Bron- Adri Liebenberg