HOENDER PENNE PASTE SLAAI

2013-10-19-hoenderpennepastaslaai
HOENDER PENNE PASTE SLAAI

Vannaand se slaai met hoender: penne pasta gekook, laat koud word, gevriesde mielies en ertjies gekook laat koud word.
Slaai gemaak met blaarslaai, spring onion, green en yellow pepper, engelse komkommer, tamatie, ui.
Als opgesny en gemeng met koue pasta, mielies, ertjies.
Sous:
halwe pakkie sweet en sour sous aangemaak met kookwater,
sweet chillisous,
droe pietersielie gemeng en laat koud word en meng met slaai

 

BRON-  Marie Dumas Jennings