GESONDE MENGELSLAAI

2013-10-19-gesondemengelslaai
GESONDE MENGELSLAAI
Dit is n straight forward mengel slaai
n mengelmoes van blare vir Afrika
komkommer,
Romanita(klein) tamaties,
biedjie uie,
feta kaas gekrummel
amandels(ongesout),
klein blokkies harde kaas,(ongelukkig het ek nie avo gehad nie)
Ek hou van biedjie Friggit se sous oor my slaai..