VRUGTE SOSATIES EN GROENTEWORS

groentewors

VRUGTE SOSATIES EN GROENTEWORS

Vir die vrugtesosaties het ek perskes, piesang, pynappel en skywe agurkies ingeryg, bedruip met balamiese asyn en heuning.

Die wors is gemengde groente wat ek met grofgerasperde kaas en gebraaide uie gemeng het. Mens kan seker nog bacon ook insit of hoe???? En dan stop jy dit in ‘n derm.

Hester Snyman Caswell Maritz