TUISGEMAAKTE KRUMMELS

TUISGEMAAKTE KRUMMELS
Nog n Idee om lekker KRUMMELS te maak!!
Petra Mienie
Ek maak my eie krummels ook, ek gebruik toast wat ek krummels maak en meng met bruin uiesop poeier.
Baie lekker.