PAMPOENMOUSSE TERT

2013-09-08-pampoenmoestert
PAMPOENMOUSSE TERT
Room saam :
175 ml botter
3 eiers
200 ml suiker
Voeg by :
30 ml maizena
15 ml bakpoeier
4 eetlepel hoogvol gaar afgekoelde butternut (mash dit)
klein bietjie sout
Smeer n tertbak met botter of Spray-Cook.
Skep die hele beslag in die gespuite bak, en bak vir ongeveer 40 min by 180 ÂșC.
Strooi skoon kaneel bo-oor sodra dit uit die oond kom. Dit is heerlik.
Resep: Rounel Siecker