OBS BOONTJIESOP
OBS BOONTJIESOP
1 pakkie suikerbone
500 g sopvleis
3 aartappels in blokkies
2 fyn gekapte uie
5 beesvleis blokkies
500 ml Old Brown sherry
Kook boontjies vir so 20min en spoel af!
Sit die vleis by die boontjies en kook in genoeg water tot alles sag is!
Voeg nou res van die bestanddele by en kook tot aartappels sag is!
Voeg ‘n handvol gekapte pietersielie by!!!!
Benhet sê: “Ekke gaan hom probeer! Is nou al lank lus vir hom!!!!!!!!”
Bron: janine du plessis
