HEERLIKE GEVULDE AARTAPPEL
Hierdie is so maklik en vinnig ek wil dit sommer met julle deel.
Ek het ‘baked potatoes’ gemaak en dit toe ‘n kruis bo op gesny en gedruk. Toe vat ek Werda se Meksikaanse boontjieslaai, die wat in die boksies kom en sit die in die aartappel met kaas oor en druk dit terug in die oond sodat die kaas smelt en toe suurroom en chopped spring onions en chives opgesit, was regtig iets anders en baie lekker gewees.

Resep en foto: Leanne Thurston Coetzer