GEBRAAIDE KOOL EN FETA

tuna koekies meyer

GEBRAAIDE KOOL EN FETA
Sny n halwe kool in repies.
Sny n halwe geel soetpeper in repies.
Smelt eetlepel margarine in pan, met paar druppels olyfolie by.
Blitsbraai die kool en pepper vir 5-7 min.
Moet nog crunch in hê, maar nie heeltemal rou nie.
Verwyder van hitte, en roer nog vir ±1min.
Krummel 1 wiel feta bo-oor.
Resep en foto: Meyer Combrinck