DIE NUWE KOOLSLAAI

1374287_10201277929284126_141087986_n
DIE NUWE KOOLSLAAI
1 pak Stir-fry vars groente met kool
1 blikkie crushed pynappel (met sous)
1 blikkie kekerertjies (chick peas )(sous afgegooi en afgespoel)
2 eetlepels suiker
handvol rosyne
sout en peper
Mayonnaise na smaak

Meng deeglik en plaas in yskas om bietjie te staan voor jy dit bedien. Roer weer deur voor jy dit voorsit.

Foto en resep:  Louise Groenewald