BROODSLAAI (maklike een)

FLR BB Yummieee!!
BROODSLAAI (maklike een)
Sny brood in dik snye en dan in blokkies
Sny kaas van jou keuse in blokkies
Gebraaide spekvleis in stukkies gekap
Gelyke hoeveelhede kondensmelk en mayonnaise
olie vir diepbraai
gebraaide sampioenstukkies(opsioneel)

Diepbraai broodblokkies in olie tot bruin. Dreineer en laat afkoel. Voeg die res van die bestanddele by die mayonnaisemengsel ‘n halfuur voor opdiening by.