VRIES VARS MANGO’S

mango
VRIES VARS MANGO’S

Mango seisoen….baie rypes…..sny in blokkies, plaas in plastiese sakkie, saam met ‘n paar eetlepels gekonsentreede mango sap, Halls of Ceres. Vries dit tot benodig word. Die vrugte bly net so vars, en is heerlik oor roomys, maar kan vir enige ander resep ook gebruik word. Die bietjie preserveermiddel in die vrugte sap hou die mango perfek!

Hermanus Kriel
Ek het my skywe tussen droĆ« suiker verpak en gevries. Was nog perfek Na ‘n jaar.