1

SARITA SE LEKKER PERSKE HOENDER

lekker hoender

SARITA SE LEKKER PERSKE HOENDER
stukkies hoender
250 blatjang
50 ml heuning
50 ml mayonaise
10 ml kerrie
sout en peper
blikkie perskes
pakkie soppoeier gemeng met halwe blikkie stroop en 300 ml water vir langer sous

Meng alles behalwe perskes en bak vir 45 min bedek.
Maak oop en sit perskestukke tussenin.
Bak oop tot bruin en sag.
Lekker eet
Resep en foto: Sarita Uys