OM DIE MODDERSMAAK UIT BABER TE KRY

CATFISH

Bedek filette met growwe sout vir n uur. Die higroskopiese kwaliteit v sout trek die moddersmaak uit. Spoelaf, droog, en braai of rook dan. Voila!

Lochner de Kock