MAKLIKSTE VRUGTEKOEK

vrugtekoeke opgetooitested

MAKLIKSTE VRUGTEKOEK
Resep geplaas deur Lizelle Lehman De Jager
FOOD LOVERS RECIPES
Hi Ek het die reseppie gekry, ek dink nie mens kry makliker nie;
1 kg gemengde vrugtemengsel
1 koppie lemoensap, (gebruik ‘n soeter sap indien bang vir te suur)
1 koppie brandewyn
2 koppie bruismeel

Meng alles, skep in gesmeerde koekpan, bak vir 2 ure op die onderste rak van jou oond teen 130ยบ C, Haal uit en laat afkoel, maak toe met foelie en laat staan ten minste 2-3 dae voor sny