HOENDER SCHNITZEL
Sny hoenderborsies amper middel deur op dikste deel en druk effens plat sodat dit een groot plat stuk vorm.
Bedek hoender weerskante met koekmeel (Moet geen sout of peper of vleis gooi nie)
Plaas dan in geklitste eier
Rol tot goed bedek in kaas en uie tjips
Bak dadelik in warm olie tot gaar.
Dien op met slaai/kapokaartappels

