GEVULDE AARTAPPELS

GEVULDE AARTAPPELS
Op die eerste foto is die uie, aartappels en ham, sny die aartappels soos op die prentjie, sit ‘n skyfie ui en ham in elke gleuf, sit bietjie sout oor en bak in die oond, sodra die aartappels sag is, gooi gerasperde kaas oor en bak tot kaas gesmelt. Dit is hoe ek dit verstaan, hoop dit kom lekker
n/s ek is seker mens kan ook knoffel of net waarvan jy hou hier by sit