GEBRAAIDE SAMPIOENE

 

2013-08-04-gebraaidesampioene

GEBRAAIDE SAMPIOENE
sampioene
1 eier, geklits
broodkrummels

Rol sampioene in die geklitste eier.
En dan in die broodkrummels
Maak gaar in die deep fryer, neem so 5 minute.
Resep: Marie Rheeder Troskie