EIERSLAAI IDEES
Ek gebruik altyd na smaak die volgende:
Lekker romerige mayonaise, geel aromat, bietjie suiker, ‘n paar druppels asyn en as jy wil kan jy nog fyngekapte ui en augurkies insit. My kinders verkies dit sonder ui en augurkies.
Sunita Fourie de Villiers
My ma maak hare met gaar fyngesnyde aartappel, opgesnyde eiers, kropslaai, gekerfde tamaties en mayonnaise met klein bietjie chutney by om die suur soet te maak.
Louis Bronwen Bekker
I make a whole lot of hard boiled eggs chopped, add crispy fried bacon and some chopped up spring onions and then mix it altogether with a creamy mayonnaise and some salt & pepper.
