APPEL “VET PRET” KOEKIEVORMS

APPEL EN VLA VET PRET TERTJIES - LINDA

Hier is my poging hahaha. Ek het n kombinasie gebruik
van die blik appels en vars appels.
Ek het die deeg in n koekievorm gebak en die blikĀ  appels
fyn gedruk, bietjie kannelsuiker oorgegooi en bo-op elke koekie gesit.
En verder met n vars appel en boksvla versier. En hier is die eindproduk!!!

Linda Venter