

ADRIE SE KFC
500 ml koekmeel
sout en pepper na smaak
15 ml chicken spices
2 ml mix spice
2 ml tiemie
2 ml fyn naeltjie
5 ml paprika
5 ml peri peri
125ml Melk
Meng al die droe bestanddele goed saam, (wenk prik die hoender goed met vurk en sit hoenderstukke so vir minuut of twee in melk). Bedek dan melkgeweekte hoender in die meelmengsel. BRAAI TOT GAAR IN DIEP OLIE….
GENIET…..
Resep: Adrie Schoombee
Foto: Lelane Van Der Walt