AARTAPPELS VIR BRAAI

braai aartappels
AARTAPPELS VIR BRAAI
Klein ongeskilde aartappeltjies
Klein uitjies in skil nie groter as die aartappels nie
1 pak knoppie Sampioene
Knoffel botter

Sit alles in ‘n pan, smelt botter as dit gekoopte knoffelbotter is. Of maak jou eie met botter, knoffel, sout en pepper en ‘n spuit suurlemoensap.
Skep die botter oor die aartappels en uie, maak toe met foelie en bak in die oond op 220 ÂșC vir ‘n uur of tot bruin.