YANKEES – JANTJIES

YANKEES – JANTJIES
Sif saam:
4 koppies koekmeel
4 teelepels bakpoeier
½ koppie suiker
Klits saam:
3 eiers
4 eetlepels olie
1½ koppie melk
2 koppies water
1½ teelepels sout
Meng alles saam.
Druk sosatie stokkies in worsies.
Rol worsies eers in meel en doop dan in deeg.
Bak in olie tot bruin.