PAMPOENKOEKIES
PAMPOENKOEKIES
2 koppies pampoen, fyn gekook
1 eier
1 koppie meel
knippie sout
1 eetlepel suiker
2 teelepels bakpoeier
Klits eier en pampoen saam. sif die res in.
Meng alles saam en bak lepels vol in warm olie!
Walallla!!!!!!!!!

