OONDGEBAKTE GROENTE

oondegbakte groente

Patat, geskil en gehalveer, aartappel gewas en halveer, dik rooi uieringe, pampoenskywe, wortel in kwarte gesny, eiervrug in ringe of kwarte, heel knoffelhuisies. Goed met suurlemoen olyfolie bedruip, genoeg sout, peper en in oond oop gebak. 10 min voor uithaal rasper bietjie kaas oor en laat net smelt op warm groente

Annetjie van Huyssteen