MOSTERDHOENDER



MOSTERDHOENDER
125 ml suiker
50 ml mosterdpoeier
50 ml koekmeel
5 ml sout
50 ml kookolie
125 ml asyn
250 ml mayonnaise
250 ml water
8 hoenderdye (sout en peper oor)
125 ml gerasperde kaas
Meng al die bestanddele en gooi oor die hoender in ‘n bak.
Bak vir ongeveer 30 min by 180 °C en gooi dan kaas oor, en bak tot gaar en die hoender so mooi bruinerige kleur.
Bron- Mariana Cassie Carosini
2nd Photo Lisinda Blaauw