MAKLIKE SAMPIOENSOUS

sampioensous Naudea

MAKLIKE SAMPIOENSOUS

Braai halwe pakkie sampioene in bietjie olyfolie en maal swartpeper oor.
Gooi 1 houertjie room by en kook so bietjie.
Dan vat ek 1/2 teelepel hot english mustard powder en 1 teelepel maizena en 1 pakkie sampioen soppoeier en meng met 250ml melk.
Gooi in by die sampioene en roer die sous aanhoudend tot dit lekker verdik en gaar is

Naudéa Visser