KARAMEL EN RICE KRISPIES KOEKIES

caramel rice crispy cookies
KARAMEL EN RICE KRISPIES KOEKIES
80 g botter of margarien
1 blik caramel treat
750 ml Rice Krispies
100 g rooi kersies
250 ml rosyne
100 g amandel/ grondboontjies fyngemaal

Verhit die botter/margarien en karamel oor lae hitte tot gesmelt. Sodra gesmelt is, haal die kastrol van die plaat en voeg die res van die bestanddele by. Roer baie goed. Skep in ‘n vlak bak of in papiervorm pies, eetbare cupcakes ens. Plaas in yskas tot gestol.
Bron:   Jaclynne Van Zyl Brewis