GRONDBOONTJIEBOTTER ONTBYT SMOOTHIE Verwerk die volgende saam in ‘n voedselverwerker / thunder stick:
½ koppie oats 1 piesang 1 eetlepel grondboontjiebotter 1 koppie melk ½ koppie water