EIRENE SE LEKKER SOP
EIRENE SE LEKKER SOP
2 skaapboudtjops
1 groot ui gerasper
2 groot wortels gerasper
2 aartappels grof gerasper
2 chicken stock blokkies en +- 6 liter water
1 lekker opgehoopte teelepel kerriepoeier
3 knoffelhuisies gerasper
¼ koppie hawemout (oats)
500 g macaroni
2 pakkies mutton and vegetable soppoeier
½ pakkie tamato curry paste
oreganum en swartpeper na smaak
Plaas alles in die slow cooker en kook in slow cooker vir ongeveer 6-8 ure of tot alles sag en gaar is. EN DAN – sprinkle bietjie witasyn oor en meng deur.
Ek moes gister nog water byvoeg, met die staan raak dit mos dikker.
Vanaand was dit nog lekkerder.
Resep en foto: Eirene Swanepoel

