SKORSIETERT

skorsie terttestedskorsie tert 2

SKORSIETERT
1 ste foto:  Annelie van der Merwe-Kruger
2 de foto:  Maritza Moolman
FOOD LOVERS RECIPES
5 gaar skorsies
2 eetlepels koekmeel
1 teelepel bakpoeier
1 eetlepel margarine
½ koppie suiker
3 geklitste eiers
1 koppie melk

Meng als goed in ‘n diep glasbak.
Bak teen 180°C tot gestol.
Strooi kaneel bo-oor en geniet.